DAGSTUKKIES

Op die lydensweg

Op die lydensweg

... en alles wat deur die profete geskrywe is, sal aan die Seun ... vervul word (Lk. 18:31); [HK So. 12 V/A 32]. Goeie Vrydag herinner ons aan: • Die goeie van die Christus-vergifnis op Gólgota, maar die slegte dat die Israelitiese godsdiensleiers dit teenstaan. • Die...

read more
Ouerhuis soos ’n oorlogskip

Ouerhuis soos ’n oorlogskip

... en jy moet dit jou kinders inskerp ... (Deut. 6:7); [HK So. 12 V/A 32]. Op ’n luukse passasiersboot hou jy vakansie, eet lekker kos en ontspan. Maar op ’n oorlogskip is almal slaggereed, want jy is in ’n stryd teen die vyand gewikkel. Mense maak van die kerk ’n...

read more
Die Here is mý herder!

Die Here is mý herder!

... daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense ... Christus Jesus (1 Tim. 2:5); [HK So. 11 V/A 29]. ’n Dogtertjie het op haar pa se plaas die skape opgepas in die kamp waar hulle gewei het. As gelowige gesin het hulle elke aand huisgodsdiens gehou en so...

read more

DAGSTUKKIES ARGIEF

 666 Besoeke vanaf 30 Maart 2022,  2 Besoeke vandag

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial