DAGSTUKKIES

God se liefhê, is lewe!

God se liefhê, is lewe!

... die Here (het) ’n welgevalle gehad om hulle lief te hê ... (Deut. 10:15); [HK So. 12 V/A 31]. God se liefhê is lewe. In die Ou Testament word vier keer na die liefde van God verwys, maar twee en dertig keer na die liefhê van God. Die Bybel gee m.a.w. voorkeur aan...

read more
Christus die Gesalfde!

Christus die Gesalfde!

... met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag (Hand. 10:38); [HK So. 12 V/A 31]. In die Bybelse tyd is iemand wat deur die Here tot koning, profeet of priester verkies is, met olie gesalf. Die welriekende salfolie...

read more
Van verloёner tot verdediger!

Van verloёner tot verdediger!

Van verloёner tot verdediger! En die saligheid is in niemand anders nie ... (Hand. 4:12); [HK So. 11 V/A 29]. Petrus wat die Here Jesus drie maal verloën het (Mt. 26:75), is dieselfde Petrus wat sy Here nou verdedig. Dit is opvallend: in al vier Evangelies is hierdie...

read more

DAGSTUKKIES ARGIEF

 610 Besoeke vanaf 30 Maart 2022,  4 Besoeke vandag

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial