Elkeen oral gestuurde

Afrikaanse Protestantse Kerk

Ons Missie

Ons het ‘n vergesig vir Suid-Afrika en wyer – ‘n gemenebes van gelowige volke wat almal die heerskappy van Jesus Christus erken en saam besig is met die uitvoering van sy plan, mekaar kan help, kontak met mekaar kan maak, oor en weer ‘n roeping teenoor mekaar kan vervul. Op hierdie wyse wil ons alle volke oproep om hul hande te klap en tot eer van God te juig; om hul stem te verhef en sy Naam in elke stad op aarde te roem. Hy is immers ewig Koning in die hemel en op aarde!

Eredienste

Kyk na REGSTREEKSE.UITSENDINGS asook na OPNAMES van eredienste binne kerkverband

DB

Die Boodskapper

Ons kerkverband se amptelike tydskrif in elektroniese formaat.
Besoek ons TOEP Die Boodskapper. 

Kommentaar

Christelike kommentaar op relevante gebeure en tendense in die wêreld

Boekwinkel

Boekwinkel

Besoek gerus Lig in Duisternis Uitgewers se boekwinkel vir Christelik-behoudende leesstof

Multimedia

Multimedia

Geniet verrykende videos op ons YouTube-kanaal speellys

Jongste nuus

Jongste nuus

Kerknuus en relevante wêreldgebeure (Tans onder konstruksie)

LIEF EN LEED

Ons het met leedwese kennis geneem dat mevrou Geertjie Maloney (vrou van wyle ds. Jan Maloney) op die aand van 22 Junie oorlede is. Ons bid haar geliefdes die vertroosting van ons hemelse Vader toe.

CRL

CRL: Geloofs-gevaar. Aanlyn Webinaar 20 Junie 2026

Die CRL: Geloofsgevaar Webinaar wat deur die GKSA se Owerheidsdeputate aangebied word sal uitgesaai word by die skakel onder. Kyk net vir die Afrikaanse of Engelse uitsending en klik dan op die een wat u verkies. Daar sal Live staan op die video.