DIE BOODSKAPPER
Neem kennis: Op hierdie bladsy verskyn ouer weergawes van ons kerkverband se tydskrif Die Boodskapper. Die nuutste weergawes is beskikbaar op Die Boodskapper-toep. Besoek die Google Play Store of die Apple App Store en soek vir Die Boodskapper om die toepassing op jou foon of tablet te installeer. Vir so min as R100 (R10 per uitgawe), kan jy vir ‘n hele jaar saam lees! Registreer en betaal in ’n japtrap sommer op die toep self. Indien jy vir iemand anders ’n subskripsie wil koop, stuur ‘n e-pos na boodskapper@apk.co.za vir meer inligting.
Ons gesels met ds. Henning Dafel oor die nuwe 2020-formaat van die Jeugboodskapper (vanaf Februarie 2020)
Die Boodskapper: Jul/Aug 2019















































































