KOMMENTAAR
Óf sekerheid, óf Christus – ’n valse keuse (VIDA-debat)
Na aanleiding van die GKSA se opspraakwekkende besluit om nie vroue tot die amp van ouderling toe te laat nie, plaas die Kerkbode op 9 Februarie 2026 ’n lesersbrief van André Mouton waarop ek graag kortliks reageer. Mouton is van mening dat die debat oor die vrou in...
ʼn Koeël teen die evangelie
Die afgelope naweek hoor ek by ʼn vorige geslag van die verslaentheid wat geheers het met die sluipmoord op dr. Hendrik Verwoerd in 1966. Vandag gesels ek met ʼn nuwe geslag jongmense en hul verslaentheid oor die sluipmoord op Charlie Kirk in die VSA. Party vra: “Hoekom...
Bloodseed
Rev. Schalk Strauss | 11 Sep 2025 A bullet flies with speed, with speed;dampened by American blood it speeds,bearing its message, sharp with pain;it springs from American hand and vein,it pierces through an American heart.And yet with grief, with sorrow’s part,it...
Bloedsaad
Daar trek ʼn koeël met spoed, met spoed; hy’s nat van Amerikaner-bloed, en smart die boodskap wat hy voer; hy kom uit Amerikaner roer, hy gaan deur Amerikaner-hart. Maar met die roue en die smart bring hy steeds die hart se kragte oor. Slaap sag, trou hart, so wreed...
Sal die Regte Afrikaners asseblief opstaan!
Op 8 Mei het Afrikaans haar 100ste verjaarsdag gevier. Dit is egter nie net Afrikaans wat vanjaar ’n mylpaalverjaarsdag vier nie. Op 14 Augustus sal dit presies 150 jaar wees sedert die stigting van die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) in 1875. Soos ’n kind se...
Waar is jou huis?
Waarheen gaan jy wanneer jy “huis toe” gaan? Waar en wanneer is jy regtig tuis? Ek het onlangs hierdie vrae met my kinders bespreek. Van hulle is besig om deur Homeros se epiese gedig “Die Odussee” te lees. Boek 9 van die gedig bevat die volgende aanhaling: “... want...
Geloftedag: Herlewing vra goeie grond en diep wortels
In sy weldeurdagte artikel “Geloftedag: ’n Geestelike herlewing onder Afrikaners?” bespreek dr. Danie Langner Afrikaners se hernude belangstelling in Geloftedag. Hy probeer die vraag beantwoord of die toename in die bywoning van Geloftefeeste op geestelike herlewing...
Geloftedag: ‘n Geestelike herlewing onder Afrikaners?
Dr. Danie Langner[1] Deur die geskiedenis heen het Afrikaners in krisistye keer op keer teruggegryp na die kern van hul identiteit, gewortel in hul geloof en hul diepe afhanklikheid van God. Veral rondom die herdenking van Geloftedag op 16 Desember, het daar ’n...
Krugerdag 2024: Kan jonger en ouer Afrikaners vandag nog deel van ’n heldevolk wees?
Prof. Alwyn Swanepoel[1] Lees: Númeri 14:24; Josua 14:5-15; 15:13-14 Teks: Númeri 14:24; Josua 14:10-12 Kaleb was ’n held omdat daar in hom, so lees ons, ’n ander gees was – ’n ander gees as vrees teenoor intimidasie, as ongeloof teenoor elke nuwe uitdaging. In die...