TEOLOGIESE OPLEIDING

Die Afrikaanse Protestantse Akademie

Ons Leuse: Ou Spore – Nuwe Weë

Ons ontwikkel leiers akademies in Afrikaans wat streef na ’n lewe van klassieke Christelike skoonheid, harmonie en wysheid saam met ander.