VARS GEBAK
Christen-Afrikaner of Afrikaner-Christen?
Suid-Afrika se twaalf amptelike tale beklemtoon en erken die diversiteit van ons samelewing. Daar word groot gewag gemaak van die feit dat ons in ’n “multikulturele” land woon, maar in praktyk funksioneer hierdie taalgebruik dikwels as ’n rookskerm. Die liberale orde...
Redakteursforum: Die Boodskapper Mei 2026 uitgawe
Redakteursforum: Die Boodskapper April 2026 uitgawe
KBS VERKLARING OOR DIE CRL-KOMMISSIE (Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural, Religious, and Linguistic Communities) SE PLANNE VIR GODSDIENSREGULERING IN SUID-AFRIKA
KBS VERKLARING OOR DIE CRL-KOMMISSIE (Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural, Religious, and Linguistic Communities) SE PLANNE VIR GODSDIENSREGULERING IN SUID-AFRIKA
Redakteursforum: Die Boodskapper Maart 2026 uitgawe
Óf sekerheid, óf Christus – ’n valse keuse (VIDA-debat)
Na aanleiding van die GKSA se opspraakwekkende besluit om nie vroue tot die amp van ouderling toe te laat nie, plaas die Kerkbode op 9 Februarie 2026 ’n lesersbrief van André Mouton waarop ek graag kortliks reageer. Mouton is van mening dat die debat oor die vrou in...
Redakteursforum: Die Boodskapper Feb 2026 uitgawe
Redakteursforum: Die Boodskapper Des 2025/ Jan 2026 uitgawe
Redakteursforum: Die Boodskapper Nov 2025 uitgawe
Redakteursforum: Die Boodskapper Okt 2025 uitgawe
Redakteursforum: Die Boodskapper Sep 2025 uitgawe
ʼn Koeël teen die evangelie
Die afgelope naweek hoor ek by ʼn vorige geslag van die verslaentheid wat geheers het met die sluipmoord op dr. Hendrik Verwoerd in 1966. Vandag gesels ek met ʼn nuwe geslag jongmense en hul verslaentheid oor die sluipmoord op Charlie Kirk in die VSA. Party vra: “Hoekom...