AFRIKANERGESKIEDENIS

Die opstande in Graaff-Reinet en Swellendam: Eerste openbaring van die vryheidsdrang van die Afrikanervolk

Spore van die vryheidsdrang wat so kenmerkend van die Afrikanervolk dwarsdeur ons geskiedenis was, word na alle waarskynlikheid reeds so vroeg as 1795 aangetref met die opstande in Graaff-Reinet en Swellendam. Hierdie opstande is...

’n Ereskuld van die Afrikaners aan die Iere – Ierse monument amper tot niet

Toe die oorlogswolke in September 1899 swaar oor die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR: Transvaal) begin saampak, het die Iere aan die Witwatersrand ’n manifes opgestel. Daarin is hulle eeue-oue onderdrukking deur Engeland uiteengesit. Die...

Negatiewe invloed van die Engelse (Britte) op die Suid-Afrikaanse geskiedenis

In hierdie artikel sal sodanige invloed hoofsaaklik tot voor 1877 in oënskou geneem word. Reeds in 1795, tydens die eerste Britse besetting van die Kaap, was hierdie negatiewe gesindheid al waarneembaar. Goewerneur Lord Macartney het John...