KOMMENTAAR

Christen-Afrikaner of Afrikaner-Christen?

Suid-Afrika se twaalf amptelike tale beklemtoon en erken die diversiteit van ons samelewing. Daar word groot gewag gemaak van die feit dat ons in ’n “multikulturele” land woon, maar in praktyk funksioneer hierdie taalgebruik dikwels as ’n...

Óf sekerheid, óf Christus – ’n valse keuse (VIDA-debat)

Na aanleiding van die GKSA se opspraakwekkende besluit om nie vroue tot die amp van ouderling toe te laat nie, plaas die Kerkbode op 9 Februarie 2026 ’n lesersbrief van André Mouton waarop ek graag kortliks reageer. Mouton is van mening...

ʼn Koeël teen die evangelie

Die afgelope naweek hoor ek by ʼn vorige geslag van die verslaentheid wat geheers het met die sluipmoord op dr. Hendrik Verwoerd in 1966. Vandag gesels ek met ʼn nuwe geslag jongmense en hul verslaentheid oor die sluipmoord op Charlie Kirk...
Ek hóórt hier!

Ek hóórt hier!

“Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon”, so word dit in die aanhef tot die Grondwet gestel. My ervaring is egter dat ek ʼn tweederangse burger van hierdie land is, bloot op grond van my afkoms en die veronderstelde historiese optrede van my voorouers. Ek word...

read more