VARS GEBAK

Moord, terreur en politieke aktivisme

“Terroriste of vryheidsvegters, Sharpeville of die stasiebom. Ek wil nie meer hoor van die ‘struggle’ van die verlede nie,” sê ’n dame onlangs aan my. Ek verstaan haar wegskram. Die ANC-propagandiste laat nie ’n openbare vakansiedag of toespraak verbygaan sonder om...

Ouma bewys die Britse leuens verkeerd

Maria Potgieter en haar vier boeties is tydens die Anglo-Boereoorlog teen hulle sin deur Britse soldate na die konsentrasiekamp by Krugersdorp geneem. Haar ma is dood en haar pa, kommandant FJ Potgieter, het as die kommandant van die Krugersdorpkommando aan die...

Paul Krugerstandbeeld en Afrikanervryheid

Sammy Marks het ’n afspraak vir ’n belangrike Britse “lord” met president Paul Kruger in Pretoria gemaak. Die “lord” het homself en sy invloedryke posisie in Londen aan Kruger bekendgestel. Marks, ’n miljoenêr nyweraar, het as tolk vir die gesprek opgetree. Dit was...