AFRIKANERGESKIEDENIS
Die Kerkstraatbom van 1983
Dit is vanjaar 37 jaar gelede dat die terroristebom in Kerkstraat ontplof het. Die terroristiese aanslae teen Suid-Afrika (lees: die Blanke bewind) deur die ANC en sommige van sy simpatiseerders en meelopers, het nie met die vonnisoplegging van die...
April 1900 – Waarom vier Boerekrygsgevangekampe op St. Helena?
Gedurende April 1900 gooi die Britse skip Milwaukee anker by die vulkaaneiland St. Helena. Aan boord is 514 Boere krygsgevangenes. Baie is moeg en swak na seesiek en dae op die oop see. Wat het hierdie Boere gedink toe hulle die eiland se vyandige, onherbergsame...
Kommunistiese aanslag op die Republiek van Suid-Afrika
Ná die Tweede Wêreldoorlog het die Republiek vanuit verskeie oorde kritiek en selfs vyandigheid beleef. Sedert 1960 het sabotasie-voorvalle begin voorkom, wat vanaf die volgende jaar in felheid en gewelddadigheid toegeneem het. Dít kan toegeskryf word aan die doen en...
Louis Botha val Duits-Suidwes in Februarie 1915 binne
Generaals Louis Botha, Jan Smuts, Christiaan de Wet en Koos de la Rey was Afrikanerhelde ná die Anglo-Boereoorlog. Twaalf jaar later neem hulle die wapen teen mekaar op. Hoe was dit moontlik? Die mislukte Jameson-inval van 1896 was ’n waarskuwing dat oorlog met...