VARS GEBAK

Dis nie óf gebed óf die wetenskap nie

Verlede week het die Instituut vir Geregtigheid en Versoening die resultate bekend gemaak van ’n studie wat hulle onder Suid-Afrikaners gedoen het om hul mening oor inentings te toets. Een van die vrae wat aan respondente gevra is, was of hulle dink dat gebed meer...

Minderheidsverslag (5): Die onderdrukkende aard van staatisme

Meerderhede vind maklik verdoemende woorde om die bedreiging van andersdenkende minderhede te beskrywe. Vra maar vir die Jode. Selfs Sokrates moes die gifbeker drink omdat sy denke en waarheidsoeke te gevaarlik vir die meerderheid van die stad geraak het. Dit is nie...

Minderheidsverslag (1) oor vaksines

Kerkvergaderings het my geleer van ’n meerderheidsverslag en ’n minderheidsverslag wat soms nodig is. Dit help om die kommissie se bevindinge so eerlik en deursigtig as moontlik weer te gee. Die geskiedenis, ervaring en films soos Minority Report, het al dikwels...

Oor verwysings na God as vroulik: Tweede opmerkings (2)

Hoe praat die Woord van God oor God en hoe word Hy aangespreek? Veral die metafore behoort nagegaan te word, aangesien hulle wat God as vroulik wil aanspreek, beweer dat dit tog reeds in die Bybel voorkom of ten minste geïmpliseer word. Wat die Woord leer oor metafore...