VARS GEBAK
Die veelbewoë sestigerjare van die vorige eeu
Wat in 1966 met die vyfjarige bestaan van die Republiek van Suid-Afrika ’n feesjaar moes wees, was ongelukkig nie die geval nie, vanweë die aanslae teen die Republiek. Ander binnelandse gebeure, soos bv. die tragedie toe ’n Suid-Afrikaanse vegvliegtuig tydens die...
’n Lewende klokkespel wat selfs ná Paasnaweek weergalm
Op 8 Maart 2019 is die sinodale besluite wat die NG Kerk in 2016 oor selfdegeslagverhoudings en -huwelike geneem het, deur die Hooggeregshof ter syde gestel. Die Hooggeregshof in Pretoria is deur ʼn groep van vier lidmate genader om die besluit van 2016 onwettig en...
Magersfontein en Matjiesfontein: Vryheidsvegters en entrepeneurs
Desember laat my aan Magersfontein en Matjiesfontein dink. Magersfontein, waar een van die grootste veldslae van die Anglo-Boereoorlog plaasgevind het. Matjiesfontein, ’n klein treinstasietjie in die Karoo. By Magersfontein, naby Kimberley, het die Boere gewen omdat...
Johannes Hendrik (Hans Dons) de Lange: onbesonge Voortrekkerheld
Ofskoon Hans Dons de Lange in die volksmond minder bekend as byvoorbeeld die Trekleiers Potgieter, Maritz, Uys, Retief en Pretorius is, het hy met sy leierskap en dapperheid ongetwyfeld geen geringe rol voor en tydens die Groot Trek gespeel nie. Sy bynaam was glo te...
Vryheid, oorlog, konsentrasiekampe, onderhandeling en twee datums
Dit is vanjaar presies 120 jaar sedert lord Roberts tydens die Anglo-Boereoorlog ’n proklamasie uitgereik het dat as die Boerekrygers ’n spoorlyn of telegraafverbinding in ’n gebied vernietig, die Boerehuise in die onmiddellike omgewing afgebrand moet word. Vroue en...
Die groot leuen deur die waarheid ontmasker
Vandeesmaand is die maand waarin dr. Hendrik Verwoerd verjaar het, asook vermoor is. Min mense is ná hul dood so verguis soos hy. Die ironie is dat alles kwaadwillige propagandistiese snert is wat deur oningeligtes, selfs in eie geledere, geglo word. Die grootste...
Jeugdag 16 Junie en 1976 se opstande
Jeugdag val op 16 Junie en word aan die 1976 Soweto-opstande verbind. In die proses van hierdie jaarlikse herdenking het baie mites ontstaan. Hoe ontstaan ʼn mite? Jy skep ’n mite deur jóú weergawe van ’n geskiedkundige gebeurtenis as die presiese en enigste waarheid...
Die Kerkstraatbom van 1983
Dit is vanjaar 37 jaar gelede dat die terroristebom in Kerkstraat ontplof het. Die terroristiese aanslae teen Suid-Afrika (lees: die Blanke bewind) deur die ANC en sommige van sy simpatiseerders en meelopers, het nie met die vonnisoplegging van die...
April 1900 – Waarom vier Boerekrygsgevangekampe op St. Helena?
Gedurende April 1900 gooi die Britse skip Milwaukee anker by die vulkaaneiland St. Helena. Aan boord is 514 Boere krygsgevangenes. Baie is moeg en swak na seesiek en dae op die oop see. Wat het hierdie Boere gedink toe hulle die eiland se vyandige, onherbergsame...
Kommunistiese aanslag op die Republiek van Suid-Afrika
Ná die Tweede Wêreldoorlog het die Republiek vanuit verskeie oorde kritiek en selfs vyandigheid beleef. Sedert 1960 het sabotasie-voorvalle begin voorkom, wat vanaf die volgende jaar in felheid en gewelddadigheid toegeneem het. Dít kan toegeskryf word aan die doen en...
Louis Botha val Duits-Suidwes in Februarie 1915 binne
Generaals Louis Botha, Jan Smuts, Christiaan de Wet en Koos de la Rey was Afrikanerhelde ná die Anglo-Boereoorlog. Twaalf jaar later neem hulle die wapen teen mekaar op. Hoe was dit moontlik? Die mislukte Jameson-inval van 1896 was ’n waarskuwing dat oorlog met...
Volg ons instellings of beginsels?
Die feit dat oupas en pa’s ’n bepaalde instelling ondersteun het, bring baie keer mee dat opkomende geslagte in hul voetspore volg en sekere instellings slaafs aanhang. Met ’n wêreld wat daagliks dramaties verander en bestaande waardes en beginsels deurlopend...