VARS GEBAK
Op die lydensweg
... en alles wat deur die profete geskrywe is, sal aan die Seun ... vervul word (Lk. 18:31); [HK So. 12 V/A 32]. Goeie Vrydag herinner ons aan: • Die goeie van die Christus-vergifnis op Gólgota, maar die slegte dat die Israelitiese godsdiensleiers dit teenstaan. • Die...
Ouerhuis soos ’n oorlogskip
... en jy moet dit jou kinders inskerp ... (Deut. 6:7); [HK So. 12 V/A 32]. Op ’n luukse passasiersboot hou jy vakansie, eet lekker kos en ontspan. Maar op ’n oorlogskip is almal slaggereed, want jy is in ’n stryd teen die vyand gewikkel. Mense maak van die kerk ’n...
Die Here is mý herder!
... daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense ... Christus Jesus (1 Tim. 2:5); [HK So. 11 V/A 29]. ’n Dogtertjie het op haar pa se plaas die skape opgepas in die kamp waar hulle gewei het. As gelowige gesin het hulle elke aand huisgodsdiens gehou en so...
God se liefhê, is lewe!
... die Here (het) ’n welgevalle gehad om hulle lief te hê ... (Deut. 10:15); [HK So. 12 V/A 31]. God se liefhê is lewe. In die Ou Testament word vier keer na die liefde van God verwys, maar twee en dertig keer na die liefhê van God. Die Bybel gee m.a.w. voorkeur aan...
Christus die Gesalfde!
... met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag (Hand. 10:38); [HK So. 12 V/A 31]. In die Bybelse tyd is iemand wat deur die Here tot koning, profeet of priester verkies is, met olie gesalf. Die welriekende salfolie...
Van verloёner tot verdediger!
Van verloёner tot verdediger! En die saligheid is in niemand anders nie ... (Hand. 4:12); [HK So. 11 V/A 29]. Petrus wat die Here Jesus drie maal verloën het (Mt. 26:75), is dieselfde Petrus wat sy Here nou verdedig. Dit is opvallend: in al vier Evangelies is hierdie...
AP Kerk en COVID-19
Ds. Johan Schütte praat oor die AP Kerk en COVID-19.
Gelowig-versienend in goeie tye!
... Want om lewens te behou, het God my voor julle uitgestuur (Gén. 45:5); [HK So. 10 V/A 27]. Vanuit ’n put tot in ’n paleis! So verander Josef se lewe van ’n sleggaan-tyd na ’n goedgaan-tyd. Dit is die 2 opsigtelike tye waarvan die Bybel vertel in Génesis 40-45....
Sal ’n mens nog glo?
Daarom het die Egiptenaars die kinders van Israel met hardheid laat dien en hulle lewe verbitter ... (Ex. 1:13, 14); [HK So. 10 V/A 28]. Die gebeure soos beskryf in Exodus 1 verplaas ons na die regeertyd van Raämses II, toe koning in Egipte (1292-1225 v.C. = 67 jaar)....
Kerk se geloofskrisis in ’n wanhoopstyd
... God sal gewis op julle ag gee en julle uit hierdie land laat optrek na die land wat Hy aan Abraham, Isak en Jakob ... beloof het (Gén. 50:24); [HK So. 9 V/A 27]. Sterfbedwoorde het besondere betekenis. As Josef (toe nog Egiptiese onder-koning) voor sy dood sy...
Skoolverlaterskamp 14–20 Junie 2020
AP Kerk Pretoria-Oos bied 'n Skoolverlaterskamp aan 14-20 Junie 2020 te Esperanza. Dit is geleë tussen Viljoenskroon en Vredefort. Dit is 'n geestelike kamp waar mens in pret en kameraadskap toegerus word vir die lewe na skool. Die kamp sal alle verwagtinge...
As die dae nog donkerder word
Toe gee Farao ... bevel ... Al die seuns wat gebore word, moet julle in die Nyl werp ... (Ex. 1:22); [HK So. 9 V/A 26]. Die uitwissingsplan teen Israel in Egipte het nie gewerk nie, want hulle getalle het nie verminder nie, maar vermeerder. Toe word die aanslag deur...