AP Kerk Pretoria-Oos bied ‘n Skoolverlaterskamp aan 14-20 Junie 2020 te Esperanza. Dit is geleë tussen Viljoenskroon en Vredefort.

Dit is ‘n geestelike kamp waar mens in  pret en kameraadskap toegerus word vir die lewe na skool. Die kamp sal alle verwagtinge oortref. Skoolverlaters wat die kamp in die verlede bygewoon het, sal sê dit is die hoogtepunt van mens se skoolloopbaan.

Die vorms vir die skoolverlaterskamp is hier onder.

Dekbrief

Benodigdhede

Inskrywingsvorm

Vrywaring

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial