VARS GEBAK
Ope brief aan die Staatspresident
Ope brief aan die Staatspresident soos uitgereik deur die Sentrale Kerkekommissie van die Afrikaanse Protestantse Kerk Geagte Meneer die Staatspresident, U sterk evangeliese agtergrond en gereelde optrede by Christelike kerke, het daartoe gelei dat u as...
Die rituele roep dit uit
Maar die binnegoed en pote moet hy met water was ... (Lev. 1:9); [HK So. 5 V/A 19]. Dit is soms vir ons moeilik om te glo dat “goeie mense” nie gered kan word net omdat hulle nie in Jesus Christus glo nie. Hulle is dan sulke goeie huweliksmaats; gehoorsame burgers;...
Die aartsvaders getuig
... en Abraham het ... die ram geneem en dit as brandoffer in die plek van sy seun geoffer (Gén. 3:15); [HK So. 5 V/A 19]. Wat moes nie alles deur Abraham se kop gemaal het toe hy hierdie opdrag van God gekry het nie? Neem jou seun, jou enigste, wat jy liefhet ... en...
Die beeld herstel
en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid (Efés. 4:24); [HK So. 5 V/A 18]. Wanneer ’n mens die antwoord op vraag 18 van die Kategismus lees, is dit nie moeilik om die trekke van die beeld van God daarin raak te...
Sy geregtigheid, my geregtigheid
... sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom (2 Kor. 5:21); [HK So. 5 V/A 18]. Paulus is besig om die kern van sy boodskap aan die Korinthiërs weer te gee: versoening met God. Hy verduidelik hoe hy in diens staan van die boodskap van ’n herstelde verhouding met...
Sonde, verlossing en dankbaarheid
Onse Here Jesus Christus
Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie (Joh. 14:6); [HK So. 5 V/A 18]. In die lig van die hoë eise wat aan die middelaar gestel word, vra die opsteller van die Kategismus amper paniekerig: “Maar wie is hierdie middelaar...
Uitsending 24: 11 Februarie 2020
Basuingeklank: Uitsending 24
Omvattende seksualiteitsvoorligting – Waar staan ons?
Deur Adv. Nadene Badenhorst, Freedom of Religion South Africa (FOR SA) Omstredenheid duur voort rondom die Departement van Basiese Onderwys se voorgestelde Omvattende Seksualiteitsvoorligting (ook bekend as Comprehensive Sexuality Education of CSE), in alle openbare...
Perspektiewe tussen die miljoene
Redakteursforum: Die Boodskapper Februarie 2020
Waaragtige en regverdige mens
... Hy (het) naderhand honger geword (Mt. 4:2); [HK So. 5 V/A 16]. Wanneer ’n mens oor die verlossingsplan van God nadink, is daar natuurlik ’n hele paar “waaroms” wat die gedagtes te binne skiet. Daarom wil Vraag en Antwoord 16 dan ook weet waarom dit nodig is dat...