KOMMENTAAR

Waarom jou kinders dalk nooit gaan trou nie

Daar is ’n stilswyende krisis in Suid-Afrika waaroor byna niemand praat nie omdat dit ongemaklik is en omdat dit reguit na ’n oplossing wys wat ons samelewing lankal verwerp het. Al hoe minder Suid-Afrikaners trou. Familieregkenners...

TLU SA aan die kerk: Neem hande met ons

Deur Bennie van Zyl[1] Die bestaansrede en begronding van TLU SA is duidelik vervat in sy grondwet, waarin hy sy geloof in God Drie-enig bely, soos geopenbaar in die Woord van God, die Bybel. Vanuit hierdie geloofsfondasie leef TLU SA sy...

Christen-Afrikaner of Afrikaner-Christen?

Suid-Afrika se twaalf amptelike tale beklemtoon en erken die diversiteit van ons samelewing. Daar word groot gewag gemaak van die feit dat ons in ’n “multikulturele” land woon, maar in praktyk funksioneer hierdie taalgebruik dikwels as ’n...
Halleluja, loof die Here!

Halleluja, loof die Here!

“Mag slegs orrelbegeleiding in die kerkverband gebruik word?” is ’n vraag wat die afgelope tyd ’n paar keer op die Kommissie vir Kerkregtelike Sake (KKS) se tafel beland het. Mense is dan verbaas om te hoor dat daar geen sinodale besluite in die AP kerkverband is wat...

read more
Saam voor die troon van God

Saam voor die troon van God

Mense het snaakse idees oor godsdiens en hoe om kerk van Christus te wees. Ek wou sê dat mense daarom sukkel om Christene te verstaan, maar dit sal nie korrek wees nie, want deesdae het baie “Christene” net sulke vreemde gedagtes daaroor. Soms wil dit vir my voel asof...

read more
’n Uittog uit Egipte

’n Uittog uit Egipte

In die April 2022-uitgawe van Die Boodskapper het ek die vraag gevra: Is die naaste die skool die beste skool? Die belangrikste deel van die antwoord op hierdie vraag is of ons kinders se onderrig by ’n spesifieke skool geanker gaan wees in ’n Christelike lewens- en...

read more
Man wees in ’n ontmande wêreld

Man wees in ’n ontmande wêreld

Die bekende Amerikaanse YouTube-sensasie verbonde aan die Daily Wire, Matt Welsh, het onlangs ’n baie interessante dokumentêr vervaardig met die titel: What is ’n woman? In ’n wêreld waarin daar weens al die genderpolitiek groot verwarring heers oor wat nou regtig...

read more
Om te jag of nie te jag nie?

Om te jag of nie te jag nie?

Elke jagstorie het gewoonlik drie kante: Wat nie-jagters dink in die jagveld gebeur; wat anti-jagters verkondig wat in die jagveld gebeur en wat werklik in die jagveld gebeur. Diereregteaktiviste is veral geneig om jag uit te beeld as die “moord” op en uitwissing van...

read more