VARS GEBAK

Die Groot-Trek in die Bybel

En God het hulle gekerm gehoor, en God het gedink aan sy verbond met Abraham ... Isak en ... Jakob (Ex. 2:24); [HK So. 10 V/A 27]. In die geskiedenis van die Afrikanervolk staan 1836 bekend as die begin van die Groot Trek. Dit was ’n massa-uittog van honderde...

Meester, gee U nie om nie?

Maar Hy was agter op die skuit aan die slaap ... (Mk. 4:38); [HK So. 9 V/A 26]. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) skryf Frits Roth­mann in sy dagboek: 28 Junie 1901: ‘Vandag by elf plase verby; al die huise afgebrand, vrugtebome en tuine verwoes ... vroue...

Christus: enigste en lewende Redder

En die saligheid is in niemand anders ... (Hand. 4:13); [HK So. 11 V/A 29]. ’n Klompie jare gelede was daar ’n debat in Pretoria tussen die Moslems, die Boeddhiste en Christene. ’n Moslem-aanhanger vertel hoe Islam sy lewe verander het en daar is ’n doodse stilte in...

Geloofshelde” is geloofsbedelaars

En dadelik roep die vader ... Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp! (Mk. 9:24); [HK So. 9 V/A 26]. Volgens HAT is ’n held iemand wat groot dapperheid aan die dag lê en deur ’n grootse daad onthou word byvoorbeeld Wolraad Wol­te­ma­de wat op 1 Junie 1773 herhaaldelik...

Ek glo

Ek glo ... die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof ... (Hebr. 12:2); [HK So. 9 V/A 26]. Die biskop van Kartago het in die derde eeu ná Christus ’n brief aan sy vriend Donatus geskryf: “Dit is ‘n slegte wêreld, Donatus, ’n ongelooflik slegte...

Kap die heilige boomstamme af, maar verwyder ook die hoogtes

Op 25 en 26 Februarie het die veelbesproke “Moreleta-beraad” by die NG Kerk Moreletapark plaasgevind. Tussen 400 en 500 beswaarde lidmate en leiers uit die NG Kerk en breër kerklike gemeenskap het byeengekom om die “pad vorentoe” te bespreek. Hoewel die byeenkoms...

Heiligmaker

... maar dat Christus met alle vrymoedigheid ... groot gemaak sal word in my liggaam, of dit deur die lewe of deur die dood is (Filip.1:20); [HK So. 1 V/A 1]. Prof. B Gemser het hier rondom 1952 ’n baie interessante vergely­king getref deur die Kategismus met ons...

Skepper en Onderhouer

... Laat Ons mense maak na ons beeld ... (Gén. 1:26); [HK So. 7 V/A 24]. In Vraag en Antwoord 23 van die Kategismus word ’n samevatting gegee van die kernwaarhede van wat vir ’n Christen nodig is om te glo (vgl. V/A 22). Die Twaalf Artikels (Apostoliese...

Kennis én vertroue

... Seun van Dawid, Jesus, wees my barmhartig (Mk. 10:47); [HK So. 7 V/A 21]. In Lukas se beskrywing van hierdie gebeure (Lk. 18:35-43) lees ons dat die blinde man by die skare wou weet wie by hom verbygegaan het. Hulle antwoord aan hom: Jesus van Násaret. Vir die...

Ék is ook reeds salig

Welgeluksalig is ... (Ps. 1:1); [HK So. 7 V/A 20]. Op die juigkreet van Sondag 6 van die Kategismus dat Christus deur God as Middelaar aan ons geskenk is, volg die logiese vraag: Wie vind almal baat by sy Middelaarskap? Ons moet versigtig wees om nie hierop slegs ’n...