VARS GEBAK

Troosvolle wraak

... ’n wreker is die Here vir sy teëstanders, en Hy behou die toorn teen sy vyande (Nah. 1:2). Anders as Jona wat God se oordeel oor Ninevé direk aan die Nine­vie­te moes oordra, kry Nahum opdrag om hierdie oordeels­aan­kondiging aan Juda bekend te maak. Toe Samaría,...

Genade geen vrypas vir sonde

... wat vra die Here van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel ... (Mig. 6:8). Ek is vrygemaak, daarom hoef ek nie die wet van God na te kom nie. Hoe dikwels hoor ons nie stellings soos hierdie nie? Die Heidel­berg­se Kategismus Vraag...

Die Here maak bymekaar

Aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die Here vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom (Mig. 4:1). Die Here ... sal nie vir altyd twis en vir ewig die toorn behou nie (Ps. 103:8, 9). Nadat...

God se skool van die lewe

Toe beskik die Here GOD ’n wonderboom ... (Jona 4:6). God se gedagtes is nie ons gedagtes nie en ons weë is nie sy weë nie (vgl. Jes. 55:8). Hoe maklik wil ons vir God voorskryf wat om te doen. Alles is mooi en goed solank dit ons pas, maar, as dit ons nie pas nie ......

Jona erken sy fout

... wat ek beloof het, sal ek betaal. Die heil behoort aan die Here (Jona 2:9). Jona het ’n opdrag van die Here ontvang om sy boodskap aan Ninevé te gaan verkondig. Hy besluit egter daarteen en vlug per skip na Tarsis om van die aangesig van die Here weg te kom. Sy...

Christusgelowiges neem nie wraak nie

Want die dag van die Here is naby oor al die nasies; soos jy gedoen het, sal aan jou gedoen word, jou daad sal op jou hoof neerkom (Obad. 1:15). Ons voel dikwels om ons te wreek op iemand wat ons iets aangedoen het. Israel het ook so gevoel. Edom (nasate van Esau) het...

Die klippe sal uitroep

... en die Here het aan my gesê: Gaan heen, profeteer teen my volk Israel (Amos 7:15). Hoe ernstig is ons met God se Woord – veral t.o.v. ons roeping om om die boodskap van redding aan ander te bring? Ons het dikwels soveel verskonings. Amos kon net soveel...

Hoogmoed kom tot ’n val

Weë die gerustes in Sion, en die sorgelose op die berg van Samaría ...Julle ... wat sê: Het ons nie deur ons eie krag horings gekry nie? (Amos 6:1, 13). Hoogmoedig en onbekommerd! Die leiers van Juda en Samaría het hulleself beskou as baie belangrik: die eerste onder...