VARS GEBAK
Geloof is om visie te hê vir die toekoms
Vryheid en ongebondenheid
Staan dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het ... (Gal. 5:2); [HK So. 1 V/A 1]. Dit is nodig dat ons ’n duidelike onderskeid moet tref tussen twee naby verwante begrippe wat dikwels met mekaar verwar word: vryheid en ongebondenheid. Veldkamp skryf in...
Derde getuienis: Hy verseker
Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het (2 Kor. 5:5); [HK So. 1 V/A 1]. Die Kategismus getuig ons Saligmaker, Jesus Christus, verlos nie net nie, ook bewaar Hy nie net nie, maar sy sorg gaan verder: By die...
Moenie toelaat dat jou nuwejaarvoornemens jou definieer nie
Eerste getuienis: Hy verlos
... omdat julle weet dat julle nie deur verganklike dinge ... losgekoop is uit julle ydele lewenswandel ... nie, maar deur die kosbare bloed van Christus, soos van ’n lam sonder gebrek en vlekkeloos ... (1 Petr. 1:18, 19); [HK So. 1 V/A 1]. Dit is die mens...
Eggo’s van my lewe
... maar dat Christus met alle vrymoedigheid ... groot gemaak sal word in my liggaam, of dit deur die lewe of deur die dood is (Filip.1:20); [HK So. 1 V/A 1]. Prof. B Gemser het hier rondom 1952 ’n baie interessante vergelyking getref deur die Kategismus met ons...
Bemoedig deur sy troos
HK Sondag 1-4 Leer ons om ons dae so te tel dat ons ’n wyse hart mag bekom … (Ps. 90:12); [HK So. 1 V/A 1]. Ons leef in ’n tyd waarin die een dag skynbaar vinniger as die vorige verbysnel. Hier staan ons weer aan die begin van ’n nuwe jaar. Soos verlede jaar, nou ook...
Het jy My waarlik lief?
... het jy My waarlik lief ... (Joh. 21:15). Nuwerjaarsvoornemens spruit gewoonlik voort uit ons nadenke oor die foute en mislukkings van die vorige jaar. Aan die vooraand van ’n nuwe fase in sy lewe konfronteer Christus vir Petrus opnuut met sy foute en mislukkings...
Geestelike afvalligheid
Juda het troueloos gehandel, en ’n gruwel is in Israel en in Jerusalem gepleeg ... (Mal. 2:11). Ten spyte van die feit dat die volk die tempel herbou, die erediens in stand gehou en die offerdiens onderhou het, was daar ’n geestelike afvalligheid. Dit het geblyk uit...
Geheilig tot heiligmaking
... Ek heilig Myself vir hulle, sodat hulle ook in waarheid geheilig kan wees (Joh. 17:19). Dit is baie maklik om die betekenis van woorde en begrippe in die Bybel te verwar. ’n Woord soos “heilig” verbind ons gewoonlik met iets soos “heiligmaking”. Dit beteken om...
Christusfees
Fees van die liefde ... Ek (het) julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My (Joh. 15:9). Kersfees kan ook beskryf word as die fees van die liefde. Daardie datum op die kerk se kalender waar ons in die besonder nadink oor die woorde: Want so lief het God die...
Nederige diensknegte van die nederigste dienskneg
As Ek dan ... julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was (Joh. 13:14). Dit was die laaste maaltyd saam met sy dissipels voordat die Here Jesus sou sterf. Intens bewus van wat vir Hom voorgelê het, is Hy steeds méér ingestel op die behoeftes...