VARS GEBAK

Halleluja, loof die Here!

“Mag slegs orrelbegeleiding in die kerkverband gebruik word?” is ’n vraag wat die afgelope tyd ’n paar keer op die Kommissie vir Kerkregtelike Sake (KKS) se tafel beland het. Mense is dan verbaas om te hoor dat daar geen sinodale besluite in die AP kerkverband is wat...

Saam voor die troon van God

Mense het snaakse idees oor godsdiens en hoe om kerk van Christus te wees. Ek wou sê dat mense daarom sukkel om Christene te verstaan, maar dit sal nie korrek wees nie, want deesdae het baie “Christene” net sulke vreemde gedagtes daaroor. Soms wil dit vir my voel asof...

’n Uittog uit Egipte

In die April 2022-uitgawe van Die Boodskapper het ek die vraag gevra: Is die naaste die skool die beste skool? Die belangrikste deel van die antwoord op hierdie vraag is of ons kinders se onderrig by ’n spesifieke skool geanker gaan wees in ’n Christelike lewens- en...

Man wees in ’n ontmande wêreld

Die bekende Amerikaanse YouTube-sensasie verbonde aan die Daily Wire, Matt Welsh, het onlangs ’n baie interessante dokumentêr vervaardig met die titel: What is ’n woman? In ’n wêreld waarin daar weens al die genderpolitiek groot verwarring heers oor wat nou regtig...

Om te jag of nie te jag nie?

Elke jagstorie het gewoonlik drie kante: Wat nie-jagters dink in die jagveld gebeur; wat anti-jagters verkondig wat in die jagveld gebeur en wat werklik in die jagveld gebeur. Diereregteaktiviste is veral geneig om jag uit te beeld as die “moord” op en uitwissing van...

Wanneer is ʼn kerk nie meer ʼn kerk nie?

Danksy my werk moet ek gereeld op verskeie platforms saam met mense met uiteenlopende geloofstandpunte gesprek voer. Jy kan maar net dink hoe groot is die verskeidenheid van oortuigings wanneer die staat met godsdienstige leiers wil gesprek voer oor die beplande...

Die ANC se geveg met die “auto-pilot”

In ’n onlangs episode van “Air Crash Investigations” op televisie, word ’n vliegtuig kort voor landing deur weerlig getref. Die loodse aanvaar verkeerdelik dat die “auto-pilot” afgeskakel het. Hulle besluit om nie voort te gaan met die landing nie, maar eers te sirkel...