VARS GEBAK

Bill Gates, die Covid-19 entstof en die merk van die dier.

Samesweringsteorieë word tans met hernude ywer versprei. ’n Mens kan dit seker verstaan, want ons is onseker en soek antwoorde. As Christene soek ons daardie antwoorde in die Bybel. Die hele Bybel Ons moet versigtig wees om nie net ’n versie of twee buite konteks te...

Simfonie of kakofonie – Deel II

Om die huidige omstandighede as ʼn histeriese paniekaanval te beskryf, suggereer dat daar ʼn oormatige reaksie op die feite is, iets wat moontlik selfvernietigend kan wees. Hierdie meningstuk wys op die feite wat tans tot ons beskikking is, sonder om die werklikheid te...

Simfonie of kakofonie?

Die afgelope paar weke word ons gebombardeer met klankgrepe, nuusflitse en menings aangaande die COVID-19-golf wat oor die aarde rol. Die geraas hiervan is erger as jou bure wat in die middel van die nag Bohemian Rhapsody probeer sing. Natuurlik was daar nie net...