KOMMENTAAR
Geloftedag: Herlewing vra goeie grond en diep wortels
In sy weldeurdagte artikel “Geloftedag: ’n Geestelike herlewing onder Afrikaners?” bespreek dr. Danie Langner Afrikaners se hernude belangstelling in Geloftedag. Hy probeer die vraag beantwoord of die toename in die bywoning van Geloftefeeste op geestelike herlewing...
Geloftedag: ‘n Geestelike herlewing onder Afrikaners?
Dr. Danie Langner[1] Deur die geskiedenis heen het Afrikaners in krisistye keer op keer teruggegryp na die kern van hul identiteit, gewortel in hul geloof en hul diepe afhanklikheid van God. Veral rondom die herdenking van Geloftedag op 16 Desember, het daar ’n...
Krugerdag 2024: Kan jonger en ouer Afrikaners vandag nog deel van ’n heldevolk wees?
Prof. Alwyn Swanepoel[1] Lees: Númeri 14:24; Josua 14:5-15; 15:13-14 Teks: Númeri 14:24; Josua 14:10-12 Kaleb was ’n held omdat daar in hom, so lees ons, ’n ander gees was – ’n ander gees as vrees teenoor intimidasie, as ongeloof teenoor elke nuwe uitdaging. In die...
Hoe soek ons ‘n toekoms?
Suid-Afrika se huidige omstandighede is ongetwyfeld baie onseker ná die onlangse verkiesing. Ongeveer 66% kiesers het vir 'n ideologie gestem wat welvaart as 'n reg beskou. Die oorblywende kiesers het partye ondersteun wat erken dat welvaart deur harde werk geskep...
Om in Rome te wees sonder om ’n Romein te word
Aan die begin van die jaar maak Shaun Christie, senior student aan die Noordwes-Universiteit, opslae toe hy geskors is omdat hy kapsie gemaak het teen die LGBTQIA+-inhoud van ’n oriënteringsessie vir eerstejaarstudente. Hy betoog dat Christenstudente nie ’n veilige...
Stabiliteit in die huidige tydsgewrig
Bennie van Zyl[1] Een van die groot gevare in die lewe is dat 'n mens dinge later as vanselfsprekend aanvaar. Afhangende van sosiale omstandighede, sal dit van persoon tot persoon verskil. Vir sommige, wat elke dag drie maal per dag kos op die tafel het, kan dit later...
Die Joods-Palestynse konflik, die beloofde land, en die volk van God
Die Joods-Palestynse konflik, die beloofde land, en die volk van God Dr. Adi Schlebusch[1] Die konflik tussen die Joodse en Palestynse volke in die Midde-Ooste duur al langer as die meeste van ons se leeftyd. Die oorspronge van hierdie konflik lê baie diep in die...
Doodsklok vir Afrikaanse openbare skole?
* Met hierdie artikel gee ons erkenning aan die AP Akademie, waar hierdie artikel oorspronklik verskyn het:https://www.apa.ac.za/bela-wet-doodsklok-vir-afrikaanse-openbare-skole/ BELA-wet: Doodsklok vir Afrikaanse openbare skole? Op 27 September skryf die uitvoerende...
Spreek met integriteit, luister met onderskeiding
Meningsvormers kan beskryf word as mense in die samelewing wat weens hulle invloed en statuur, die vermoë het om die samelewing se mening oor sake te beïnvloed. Dit is mense wie se woorde gewig dra en wat deur gewone mense vertrou word. As ons oor meningsvormers dink,...