VARS GEBAK

Volg ons instellings of beginsels?

Die feit dat oupas en pa’s ’n bepaalde instelling ondersteun het, bring baie keer mee dat opkomende geslagte in hul voetspore volg en sekere instellings slaafs aanhang.  Met ’n wêreld wat daagliks dramaties verander en bestaande waardes en beginsels deurlopend...