VARS GEBAK
Wie nie wil hoor nie, moet voel
... maak jou klaar om jou God te ontmoet, o Israel!(Amos 4:12). Hoe groot is onse God in sy genade: Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, wat die daeraad duisternis maak, wat op die hoogtes van die aarde wandel, Here, God...
Mense in glashuise …
Kyk, Ek laat dit onder julle kraak, soos ’n wa kraak wat vol gerwe is (Amos 2:13). Die volk wys vingers na die volke wat hulle omring: Moab, Ammon, Edom, Tirus, die Filistyne, Damaskus: Die oordeel van die Here gaan volgens Amos vreeslik wees oor hierdie volke wat nie...
Geloftedag: moet ek of wil ek?
Is dit regtig nodig om Geloftedag te herdenk? Is dit regtig nodig om in die warm son na dieselfde geskiedenis te gaan luister wat ons verlede jaar en die jaar voor dit gehoor het? Buitendien is ’n mens hierdie tyd van die jaar so moeg, dat jy nie nog krag daarvoor...
‘n Woordeskat wat pas by ‘n grote God
Die dag wanneer God self die sekel inlê
Want kyk, in dié dae ... sal Ek al die nasies versamel en hulle na die dal van Jósafat laat aftrek om daar met hulle ’n strafgerig te hou ... (Joël 3:1, 2). Die dal van Jósafat – die dal van beslissing! God seën sy volk en oordeel diegene wat sy volk te na gekom het....
God beskik oor voor- en teenspoed
Wat die afknyper laat oorbly het, het die treksprinkaan verslind ... het die voetganger verslind ... het die kaalvreter verslind (Joël 1:4). Hoe hanteer ’n mens krississe in die lewe? Wanneer ek my werk verloor, of langs die siekbed of graf van my kind moet staan,...
Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende god!
Toe het Ek vir hulle soos ’n leeu geword, soos ’n luiperd ... soos ’n beer ... soos ... die wilde diere van die veld ... (Hos. 13:7, 8). Om slegs te bely dat jy ’n Christen is, beteken niks. Dit gaan oor ’n onwrikbare, roekelose geloof in die Here Jesus Christus en...
’n Ouer bly lief vir sy ongehoorsame kind
Hoe kan Ek jou oorgee, o Efraim, jou prysgee, o Israel ... (Hos. 11:8). Kan die liefde van ’n ouer vir sy kind verdwyn, selfs al draai die kind in ongehoorsaamheid sy rug op sy ouers? In hierdie hoofstuk hoor ons die smart van die Hemelvaderhart oor sy opstandige en...
Die bitter vrugte van sonde
Hulle het baie, baie verkeerd gehandel ... Hy sal ... besoeking doen oor hulle sondes (Hos. 9:9). ’n Mens kan nie in die voorregte van die verbond wil deel, maar die ieise daarvan wil ontduik nie. Israel het gedink hulle is die Verbondsvolk en is onaantasbaar en kan...
’n Trein sonder ’n lokomotief
... daar is niemand onder hulle wat My aanroep nie ... (Hos. 7:7). Die hele volk is siek, sê Jesaja oor die volk. En die diagnose? Hulle het die Verbond van God verbreek. Hulle ongehoorsaamheid het op alle terreine van hulle lewe ’n invloed gehad: Biddeloosheid,...
Grantleigh-kunswerke: Reaksie
** Vir konteks kyk "Grantleigh-kunswerke: Agtergrond" Aangesien die Woord van God ʼn skerp, tweesnydende swaard is, gaan ons reaksie op hierdie gebeure na twee kante toe sny. Eerstens na die kant van die skool en die kunstenaar, maar dan ook na die kant van almal wat...