VARS GEBAK
Een vir almal en almal vir een
... dit (is) vir ons voordelig dat een man vir die volk sterwe ... (Joh. 11:50). Aan die einde van Johannes 11 lees ons dat die Joodse leiers beraadslaag. Hulle is bekommerd. Die timmerman uit Násaret se aansien was vinnig besig om toe te neem. Ná die opwekking van...
Die priesterkoning
... Kyk, daar kom ’n Man wie se Naam is Spruit ... (Sag. 6:12). Die laaste naggesig toon sterk ooreenkomste met die eerste. Buiten vir die perde, is daar egter nou ook strydwaens teenwoordig. Hierdie vier perde verteenwoordig God se boodskappers wat die aarde...
Moegheid
Die boosheid van die bose wêreld ontbloot
Die wêreld ... (haat) My, omdat Ek van hom getuig dat sy werke boos is! (Joh. 7:7). Soos tipiese politieke raadgewers, moedig die Here Jesus se broers Hom aan om na die Huttefees op te gaan. As Hy naam wil maak, as Hy raakgesien wil word, is strategiese openbare...
Soos berge rondom Jerusalem …
... Ek sal vir hom wees ... ’n vurige muur rondom ... (Sag. 2:5). Die volk het pas uit ballingskap teruggekeer en is besig om die stad Jerusalem te herbou. Hulle is egter blootgestel aan die vyande rondom hulle. Te midde hiervan bring Sagaría egter troos. In die...
Van bo-af gebore
... as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie (Joh. 3:3). Wat moet ek doen om gered te word? Dit was waarskynlik die vraag waarmee Nikodémus daardie nag na die Here Jesus gekom het. Hy was immers ’n Fariseër (v. 1) vir wie die werke...
Soos ‘n sabbat
Lig in duisternis!
... die lig skyn in die duisternis ... (Joh. 1:5). Al is hierdie eerste hoofstuk ryk aan betekenis kan slegs een aspek hier belig word. Johannes begin sy beskrywing van die evangelie deur na Christus te verwys as die Woord van God. Hy beklemtoon Christus se ewige,...
As die vermoë aangroei, sit daar die hart nie op nie
Hulle silwer of hulle goud sal nie ... red nie ... (Sef. 1:18). Mense in eerstewêreldlande redeneer dikwels dat hulle nie geloof nodig het nie. Hulle persoonlike rykdom en die voorspoed van die land gee hulle toegang tot goeie sekuriteit, die beste mediese sorg, die...
Die Here is in sy heilige tempel
Maar die Here is in sy heilige tempel – swyg voor Hom, o ganse aarde ... (Háb. 2:20). Hoewel Hábakuk verstaan dat God geen sonde ongestraf laat bly nie, verstaan hy nie waarom God “groter sondaars” gebruik om sy oordeel oor “kleiner sondaars” te voltrek nie. Die...
Orde en wanorde
Arbeid wat Christus se heerskappy bely
... Dryf handel daarmee totdat ek kom (Lk. 19:13). In antwoord op hulle wat gereken het dat die koninkryk van Christus onmiddellik sou wees, vertel die Here Jesus hierdie gelykenis (v. 11). Dit is duidelik dat Hy Homself vergelyk met die man wat weggegaan het na ’n...