VARS GEBAK

Niemand of niks anders nie

... delg my dan maar uit u boek wat U geskryf het! (Ex. 32:32); [HK So. 5 V/A 14]. Die volk het oortree! Hulle het ’n afbeelding van God gemaak en dit aanbid asof dit God is. Hulle verdien God se oordeel. As mid­de­laar probeer Moses om vir hulle by God in te tree. Hy...

Voor wie sal ons die knie buig?

Dit klink dalk na ’n voor-die-hand-liggende vraag vir Christene, maar wanneer ons na die praktyk in Suid-Afrika kyk, getuig die werklikheid teen ons. In staatkundige terme is Suid-Afrika ’n regstaat. Dit beteken dat ons land, ook die regering van ons land, deur die...

Ek het ’n weldoener nodig

... die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe (Gén. 2:17); [HK So. 5 V/A 12]. Die eis van God se geregtigheid is reeds voor die sondeval in Géne­sis 2:17 uitgespel: Wees gehoorsaam aan my insettinge en verorde­ninge en jy sal lewe. Die gehoorsaamheid wat God...

Dink aan my, Here

... Dink aan my, Here ... (Lk. 23:42); [HK So. 5 V/A 12]. Wanneer kinders weet hulle optrede verdien straf, is dit opvallend (en soms komies) om te sien wat hulle alles sal doen om die straf te ontglip. Kinders besef baie goed dat hulle optrede dikwels die verhou­ding...

Ek het die Geneesheer nodig

... ons ontvang die verdiende loon vir ons dade ... (Lk. 23:41); [HK So. 5 V/A 12]. In die eerste afdeling van die Kategismus word die mens van alle ver­ont­skuldiging vir sy sondige toestand ontneem. Die mens se sondigheid is nie die gevolg van God se skepping nie,...

Afgerond en opgebind

Ek is die Here, en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen God nie; Ek omgord jou, hoewel jy My nie geken het nie ...(Jes. 45:5); [HK So. 1-4 V/A 1-11]. Om hierdie deel wat handel oor die mens se ellende op te som, kyk ons weer na Vraag en Antwoord 1: Wat is my...

O, arme bloedjie!

... want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem (Hebr. 12:6); [HK So. 4 V/A 11]. As God dan regverdig is in sy straf op die sonde van die mens en dat hierdie straf ’n werklikheid is, dan behoort God tog in sy barmhartigheid iets vir...