Uitsending 25: 29 April 2020
Basuingeklank: Uitsending 25
Basuingeklank: Uitsending 25
Ds. Johan Schütte praat oor die AP Kerk en COVID-19.
AP Kerk Pretoria-Oos bied ‘n Skoolverlaterskamp aan 14-20 Junie 2020 te Esperanza. Dit is geleë tussen Viljoenskroon en Vredefort.
Dit is ‘n geestelike kamp waar mens in pret en kameraadskap toegerus word vir die lewe na skool. Die kamp sal alle verwagtinge oortref. Skoolverlaters wat die kamp in die verlede bygewoon het, sal sê dit is die hoogtepunt van mens se skoolloopbaan.
Die vorms vir die skoolverlaterskamp is hier onder.
Hierdie blokkiesraaisel word gepubliseer in die Maart 2020 uitgawe van die Jeugboodskapper.
Tema: Die barmhartibe Samaritaan. Skrifgedeelte: Lukas 10:25-37
Samesteller: Daleen Pienaar
Basuingeklank: Uitsending 24