KOMMENTAAR
Waarom jou kinders dalk nooit gaan trou nie
Daar is ’n stilswyende krisis in Suid-Afrika waaroor byna niemand praat nie omdat dit ongemaklik is en omdat dit reguit na ’n oplossing wys wat ons samelewing lankal verwerp het. Al hoe minder Suid-Afrikaners trou. Familieregkenners bevestig dit al jare: Die...
TLU SA aan die kerk: Neem hande met ons
Deur Bennie van Zyl[1] Die bestaansrede en begronding van TLU SA is duidelik vervat in sy grondwet, waarin hy sy geloof in God Drie-enig bely, soos geopenbaar in die Woord van God, die Bybel. Vanuit hierdie geloofsfondasie leef TLU SA sy roeping, in gehoorsaamheid aan...
Christen-Afrikaner of Afrikaner-Christen?
Suid-Afrika se twaalf amptelike tale beklemtoon en erken die diversiteit van ons samelewing. Daar word groot gewag gemaak van die feit dat ons in ’n “multikulturele” land woon, maar in praktyk funksioneer hierdie taalgebruik dikwels as ’n rookskerm. Die liberale orde...
Óf sekerheid, óf Christus – ’n valse keuse (VIDA-debat)
Na aanleiding van die GKSA se opspraakwekkende besluit om nie vroue tot die amp van ouderling toe te laat nie, plaas die Kerkbode op 9 Februarie 2026 ’n lesersbrief van André Mouton waarop ek graag kortliks reageer. Mouton is van mening dat die debat oor die vrou in...
ʼn Koeël teen die evangelie
Die afgelope naweek hoor ek by ʼn vorige geslag van die verslaentheid wat geheers het met die sluipmoord op dr. Hendrik Verwoerd in 1966. Vandag gesels ek met ʼn nuwe geslag jongmense en hul verslaentheid oor die sluipmoord op Charlie Kirk in die VSA. Party vra: “Hoekom...
Bloodseed
Rev. Schalk Strauss | 11 Sep 2025 A bullet flies with speed, with speed;dampened by American blood it speeds,bearing its message, sharp with pain;it springs from American hand and vein,it pierces through an American heart.And yet with grief, with sorrow’s part,it...
Bloedsaad
Daar trek ʼn koeël met spoed, met spoed; hy’s nat van Amerikaner-bloed, en smart die boodskap wat hy voer; hy kom uit Amerikaner roer, hy gaan deur Amerikaner-hart. Maar met die roue en die smart bring hy steeds die hart se kragte oor. Slaap sag, trou hart, so wreed...
Sal die Regte Afrikaners asseblief opstaan!
Op 8 Mei het Afrikaans haar 100ste verjaarsdag gevier. Dit is egter nie net Afrikaans wat vanjaar ’n mylpaalverjaarsdag vier nie. Op 14 Augustus sal dit presies 150 jaar wees sedert die stigting van die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) in 1875. Soos ’n kind se...
Waar is jou huis?
Waarheen gaan jy wanneer jy “huis toe” gaan? Waar en wanneer is jy regtig tuis? Ek het onlangs hierdie vrae met my kinders bespreek. Van hulle is besig om deur Homeros se epiese gedig “Die Odussee” te lees. Boek 9 van die gedig bevat die volgende aanhaling: “... want...