VARS GEBAK

Doodsklok vir Afrikaanse openbare skole?

* Met hierdie artikel gee ons erkenning aan die AP Akademie, waar hierdie artikel oorspronklik verskyn het:https://www.apa.ac.za/bela-wet-doodsklok-vir-afrikaanse-openbare-skole/ BELA-wet: Doodsklok vir Afrikaanse openbare skole?  Op 27 September skryf die uitvoerende...

Spreek met integriteit, luister met onderskeiding

Meningsvormers kan beskryf word as mense in die samelewing wat weens hulle invloed en statuur, die vermoë het om die samelewing se mening oor sake te beïnvloed. Dit is mense wie se woorde gewig dra en wat deur gewone mense vertrou word. As ons oor meningsvormers dink,...

Die kerk en die markplein het mánne nodig

Deur ds. Diederich Kleynhans[1] In sy artikel “Nine Attributes of a Real Man”[2] vertel Vince Miller hoe hy sonder ’n pa grootgeword het en gevolglik nie iemand gehad het om hom oor ware en gesonde manlikheid te leer nie. Sy soeke na antwoorde op sy diepste vrae het...