VARS GEBAK

Hoe soek ons ‘n toekoms?

Suid-Afrika se huidige omstandighede is ongetwyfeld baie onseker ná die onlangse verkiesing. Ongeveer 66% kiesers het vir 'n ideologie gestem wat welvaart as 'n reg beskou. Die oorblywende kiesers het partye ondersteun wat erken dat welvaart deur harde werk geskep...

Om in Rome te wees sonder om ’n Romein te word

Aan die begin van die jaar maak Shaun Christie, senior student aan die Noordwes-Universiteit, opslae toe hy geskors is omdat hy kapsie gemaak het teen die LGBTQIA+-inhoud van ’n oriënteringsessie vir eerstejaarstudente. Hy betoog dat Christenstudente nie ’n veilige...

Stabiliteit in die huidige tydsgewrig

Bennie van Zyl[1] Een van die groot gevare in die lewe is dat 'n mens dinge later as vanselfsprekend aanvaar. Afhangende van sosiale omstandighede, sal dit van persoon tot persoon verskil. Vir sommige, wat elke dag drie maal per dag kos op die tafel het, kan dit later...