VARS GEBAK

Ds. Johan Theron deel hulle COVID-19-ervaringe

Die Covid-19-virus is nie die ergste nie, maar wel die vrees waarmee dit die mens beetgepak het. Dit het ons lewe heel interessant gemaak.  My en Meisie se lewens was vir twee maande intens geraak. Soos elke jaar die afgelope vyf jaar, het ons verlede jaar betyds...