KOMMENTAAR
Voor wie sal ons die knie buig?
Dit klink dalk na ’n voor-die-hand-liggende vraag vir Christene, maar wanneer ons na die praktyk in Suid-Afrika kyk, getuig die werklikheid teen ons. In staatkundige terme is Suid-Afrika ’n regstaat. Dit beteken dat ons land, ook die regering van ons land, deur die...
Geloftedag: moet ek of wil ek?
Is dit regtig nodig om Geloftedag te herdenk? Is dit regtig nodig om in die warm son na dieselfde geskiedenis te gaan luister wat ons verlede jaar en die jaar voor dit gehoor het? Buitendien is ’n mens hierdie tyd van die jaar so moeg, dat jy nie nog krag daarvoor...
Grantleigh-kunswerke: Reaksie
** Vir konteks kyk "Grantleigh-kunswerke: Agtergrond" Aangesien die Woord van God ʼn skerp, tweesnydende swaard is, gaan ons reaksie op hierdie gebeure na twee kante toe sny. Eerstens na die kant van die skool en die kunstenaar, maar dan ook na die kant van almal wat...
Grantleigh-kunswerke: Agtergrond
** Kyk ook "Grantleigh-kunswerke: Reaksie" Christene het met afgryse kennisgeneem van die godslasterlike kunswerke wat die afgelope tyd in die nuus was. Om ʼn grondige reaksie daarop te lewer gaan ons twee artikels hieraan afstaan. In die eerste gaan ons die feite van...
Alle volke klap julle hande
Dordt (1618/19): Eenheid te midde van verskeidenheid Die monotone deuntjie van ’n nie-rassige Suid-Afrika, is lankal nie meer bo-aan die treffersparade nie. Om die waarheid te sê, het hierdie eksperiment klaaglik misluk al weier liberaliste om dit te erken. Tog begin...
Wat agter die vlag sit
Die onlangse uitspraak van die gelykheidshof om die vertoon van die “Ou Suid-Afrikaanse vlag” in sekere kontekste as haatspraak te beskou, het groot opskudding veroorsaak. Sommige mense is bly daaroor, sommige is kwaad, ander gee nie om nie. Daar is egter ook baie...
Hoe verklaar jy dit?
Ds. Danie Malan reageer op evolusionistiese aanvalle deur Jurie van den Heever op RSG se program Hoe verklaar jy dit. Goeiedag Haidee Eerstens my waardering vir jou aanbieding op Sondae van die program: "Hoe verklaar jy dit?" Ek is 'n afgetrede leraar wat myself as...
Niks oor ons sonder ons nie
Die begrip nihil de nobis, sine nobis kan direk vertaal word as “niks oor ons, sonder ons nie”, of in Engels: “nothing about us, without us". Dit is die kernbegrip van die openbare deelname-doktrine in staatsreg, maar ook ’n logiese implikasie van natuurlike vryheid...
Dit gaan oor meer as grond
Die Vryheidsfront Plus se verkiesingsplakkaat met die slagspreuk “Slaan terug”, het daarin geslaag om iets van die innerlike verset en protes wat tans in baie Afrikaners en Suid-Afrikaners se harte leef, te verwoord. Mense kon daarmee assosieer, want hulle is in...