VARS GEBAK
Verskillende modelle vanuit die Skrif in terme van verset
APA Teologiese Dag - 27 Januarie 2020 Prof. dr. Gerrit Smit: "Verskillende modelle vanuit die Skrif in terme van verset"
Buk boetie, buk!
Here, Here, barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou ... wat ongeregtigheiden oortreding en sonde vergewe, maar nooit ongestraf laat bly nie ... (Ex. 34:6, 7); [HK So. 4 V/A 10]. Buk boetie, buk! Daar is sekerlik nie ’n seun wat...
Regverdige Skeidsregter
Wat van die begin af was ... verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan hê; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus (1 Joh. 1:1, 3); [HK So. 4 V/A 9]. Eendag ná ’n rugbywedstryd, vra ’n baie onstoke, ouerige omie aan die...
Wedergeboorte – wondergeboorte
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie (Joh. 3:5); [HK So. 3 V/A 8]. Om so dood soos ’n mossie te wees en tot lewend te verander, vereis ’n wonderwerk! En dit is presies wat...
Rondom lelik!
Almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God, en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is (Rom. 3:23); [HK So. 3 V/A 7]. Die ander dag hoor ek ’n sekere persoon word beskryf as “rondom...
Prioriteite
Liggaam en siel
En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape ... (Gén. 1:27); [HK So. 3 V/A 6]. Heel dikwels besef ’n mens eers wat jy gehad het nadat jy dit verloor het. Dan kom die spreekwoord “spyt kom te laat” heel van pas. Om sonde reg te...
Opregte liefde op die horison
Maar ék wandel in my opregtheid; verlos my en wees my genadig (Ps. 26:11); [HK So. 2 V/A 4]. Gister het ons gesien die Here toets onder meer ons gesindheid jeens Hom. Om die regte gesindheid te openbaar, vra natuurlik opregte liefde. Die opsomming van die wet soos ons...
Om nie ’n donkie te wees nie
Toets my, Here, en beproef my, keur my niere en my hart (Ps. 26:2); [HK So. 2 V/A 4]. Wanneer ’n donkie voor ’n nuwe hek te staan kom, weet hy nie wat om te doen nie. So staan baie kinders van God ook voor sy wet. Dit voel op ’n vreemde manier oorweldigend, want hoe...
Effektiewe kommunikasie
Beste nommer 3: Dankbaarheid
Ek sal die beker van verlossinge opneem en die Naam van die Here aanroep (Ps. 116:13); [HK So. 1 V/A 2]. Volgens die Bybelse Ensiklopedie dui dankbaarheid in die Bybel op die antwoord wat die mens verskuldig is op die handelinge van God: eerstens by die skepping en...
Beste nommer 1: Ellende
Toe stuur die Here God hom weg uit die tuin van Eden ... So het Hy dan die mens weggedrywe en gérubs aan die oostekant van die tuin van Eden laat woon ... (Gén. 3:23); [HK So. 1 V/A 2]. Daar is baie vrae oor die mens se ellende, maar kom ons volstaan by twee van die...