Baie geluk!
Baie geluk aan Cathy en ds. Henning Dafel met die geboorte van hulle tweede kleintjie, Henning Johannes (Johan) Dafel, gisteraand 12 Junie 2019. Mag julle die Here se besonderse sëen in hierdie tyd ervaar.

N.Gb. Art. 36
Verhouding tussen Kerk en Staat en die hedendaagse rol van N.Gb. Art. 36
Die Teo-politieke aard van N.Gb. Art. 36
Dordt se betekenis vir die AP Kerk oor volkere verhoudinge in Kerk en Staat