Omsendbrief 11/2019 “Enkelintekenare Vorm: Die Boodskapper 2020”
Omsendbrief 11
Omsendbrief 11
Die Predikantekonferensie wat beplan was vir Oktober 2019 is uitgestel tot volgende jaar.
Ons sal u vroegtydig in kennis stel sodra ons ‘n datum en meer besonderhede vir hierdie geleentheid het.
Die Sinode van 2013 (Handelinge 2013, bl. 269, pt. 4.8.4) vat al die besluite rakende die %-bydrae sedert die stigting van die AP kerkverband in 1987 tot 2010 saam in die aangehegte dokument.
Bybelkenniseksamen 2019. Aandag vir skribas en leraars!
Die Vraestelle en Antwoordstelle met die Dekbrief en Puntestaatvoorbeeld is toeganklik vir skribas en leraars by die inteken-deel van die webblad.