VARS GEBAK

Wie of wat hang óns aan die kruis op?

Die afgelope twee weke was daar groot ontsteltenis oor ’n foto van die sg. “McJesus-kunswerk”. Die Finse kunsternaar, Jani Leinonen, se kunswerk waarin die McDonalds-figuur, Ronald McDonald, as Jesus aan die kruis uitgebeeld word, was deel van ’n uitstalling wat in...

Geloftedag: ‘n Eksklusiewe geleentheid?

16 Desember 1838. Die slag van Bloedrivier. Geloftedag. Afrikaner-volksfees. Perdekommando’s, tradisionele drag, skyngevegte, goeie Boere-vermaak en 'n opruiende toespraak of twee. Dit is waarskynlik hoe die gemiddelde Afrikaner oor Geloftedag dink. Dit is óns dag,...

Hoe verklaar jy hierdie blatante vooroordeel?

"Beste Chris [Swanepoel] Ek beskou die inhoud van Jurie van den Heever se antwoord op Sondag 28 Oktober se uitsending van Hoe verklaar jy dit? oor die korrektheid en geloofwaardigheid van die Bybel, as haatspraak teen die Bybel en die Christelike geloof. Hy verwys...

My gewete is gebind deur die Bybel en ons belydenisskrifte

(Met vergunning van dr. Chris van Wyk, plaas ons sy antwoord op ds. Nelis Janse van Rensburg se artikel waarin hy sy persoonlike standpunt oor die gay-kwessie binne die NG Kerk weergegee het.) Broer Nelis Janse van Rensburg, ek waardeer die eerlikheid waarmee jy as...