VARS GEBAK

’n Hartseer dag in die Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis

Op 8 Maart 2019 is die sinodale besluite wat die NG Kerk in 2016 oor selfdegeslagverhoudings en -huwelike geneem het, deur die Hooggeregshof ter syde gestel. Die Hooggeregshof in Pretoria is deur ʼn groep van vier lidmate genader om die besluit van 2016 onwettig en...

Christene se liefde

Ek dink dat mens met hierdie opskrif by die kern kom van die debatte wat gedurende Maart 2019 in kerklike kringe en ook die media gevoer is. Eers was daar die hofuitspraak van 8 Maart rakende die NG Kerk se 2016-sinodebesluite betreffende homoseksualisme wat tersyde...

Rentmeesters se toesig oor kerklike eiendom

Met die debat rondom wysigings aan die Suid-Afrikaanse Grondwet se bepaling van eiendomsreg, kom kerklike eiendom ook in gedrang. Gevolglik het ek so bietjie begin oplees oor hoe dit deur die geskiedenis hanteer is. Ek kom toe af op ʼn stelling dat wanneer kerke in die...