VARS GEBAK

Niks oor ons sonder ons nie

Die begrip nihil de nobis, sine nobis kan direk vertaal word as “niks oor ons, sonder ons nie”, of in Engels: “nothing about us, without us". Dit is die kernbegrip van die openbare deelname-doktrine in staatsreg, maar ook ’n logiese implikasie van natuurlike vryheid...

Dit gaan oor meer as grond

Die Vryheidsfront Plus se verkiesingsplakkaat met die slagspreuk “Slaan terug”, het daarin geslaag om iets van die innerlike verset en protes wat tans in baie Afrikaners en Suid-Afrikaners se harte leef, te verwoord. Mense kon daarmee assosieer, want hulle is in...