VARS GEBAK
Waarom voel dit soms of God onregverdig is?
Die wese van ware aanbidding
Hoe op aarde het ek hier beland?
Postmodernisme
Is ons te vinnig tevrede?
Om met vreugde te boer
Hoe verklaar jy dit?
Ds. Danie Malan reageer op evolusionistiese aanvalle deur Jurie van den Heever op RSG se program Hoe verklaar jy dit. Goeiedag Haidee Eerstens my waardering vir jou aanbieding op Sondae van die program: "Hoe verklaar jy dit?" Ek is 'n afgetrede leraar wat myself as...
Bybelkenniseksamen 2019
Bybelkenniseksamen 2019. Aandag vir skribas en leraars! Die Vraestelle en Antwoordstelle met die Dekbrief en Puntestaatvoorbeeld is toeganklik vir skribas en leraars by die inteken-deel van die webblad.
Baie geluk!
Baie geluk aan Cathy en ds. Henning Dafel met die geboorte van hulle tweede kleintjie, Henning Johannes (Johan) Dafel, gisteraand 12 Junie 2019. Mag julle die Here se besonderse sëen in hierdie tyd ervaar.