VARS GEBAK
Klein en afhanklik, maar met ‘n Vader
Predikantekonferensie uitstelling
Die Predikantekonferensie wat beplan was vir Oktober 2019 is uitgestel tot volgende jaar. Ons sal u vroegtydig in kennis stel sodra ons 'n datum en meer besonderhede vir hierdie geleentheid het.
Glo jy regtig wat jy glo?
Wat agter die vlag sit
Die onlangse uitspraak van die gelykheidshof om die vertoon van die “Ou Suid-Afrikaanse vlag” in sekere kontekste as haatspraak te beskou, het groot opskudding veroorsaak. Sommige mense is bly daaroor, sommige is kwaad, ander gee nie om nie. Daar is egter ook baie...
‘n Swak selfbeeld
Die Poskantoor
Die rol van simbole en simboliek in ons lewe
Oorwinning oor jou kleingeloof en twyfel
Om ‘n aap van jouself te maak
Die noodsaaklikheid van ‘n grondhervorming
Brandoffers of gehoorsaamheid?
Uitsending 21: 23 Julie 2019
Basuingeklank: Uitsending 21