VARS GEBAK
Bloodseed
Rev. Schalk Strauss | 11 Sep 2025 A bullet flies with speed, with speed;dampened by American blood it speeds,bearing its message, sharp with pain;it springs from American hand and vein,it pierces through an American heart.And yet with grief, with sorrow’s part,it...
Bloedsaad
Daar trek ʼn koeël met spoed, met spoed; hy’s nat van Amerikaner-bloed, en smart die boodskap wat hy voer; hy kom uit Amerikaner roer, hy gaan deur Amerikaner-hart. Maar met die roue en die smart bring hy steeds die hart se kragte oor. Slaap sag, trou hart, so wreed...
Redakteursforum: Die Boodskapper Aug 2025 uitgawe
Sal die Regte Afrikaners asseblief opstaan!
Op 8 Mei het Afrikaans haar 100ste verjaarsdag gevier. Dit is egter nie net Afrikaans wat vanjaar ’n mylpaalverjaarsdag vier nie. Op 14 Augustus sal dit presies 150 jaar wees sedert die stigting van die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) in 1875. Soos ’n kind se...
Redakteursforum: Die Boodskapper Jul 2025 uitgawe
Redakteursforum: Die Boodskapper Junie 2025 uitgawe
Redakteursforum: Die Boodskapper April 2025 uitgawe
Redakteursforum: Die Boodskapper Maart 2025 uitgawe
Waar is jou huis?
Waarheen gaan jy wanneer jy “huis toe” gaan? Waar en wanneer is jy regtig tuis? Ek het onlangs hierdie vrae met my kinders bespreek. Van hulle is besig om deur Homeros se epiese gedig “Die Odussee” te lees. Boek 9 van die gedig bevat die volgende aanhaling: “... want...
Redakteursforum: Die Boodskapper Feb 2025 uitgawe
Redakteursforum: Die Boodskapper Des 2024/Jan 2025 uitgawe
Geloftedag: Herlewing vra goeie grond en diep wortels
In sy weldeurdagte artikel “Geloftedag: ’n Geestelike herlewing onder Afrikaners?” bespreek dr. Danie Langner Afrikaners se hernude belangstelling in Geloftedag. Hy probeer die vraag beantwoord of die toename in die bywoning van Geloftefeeste op geestelike herlewing...