Die opening van die Afrikaanse Protestantse Kerk se vyftiende sinode is gehou op 3 September 2017 by Unisa.