F1/F10 KONTROLEBLAD

Kontroleblad: F1 en F10
Die kontroleblad bevat inligting rakende alle F1 en F10 vorms. Dit word deur gemeentes aan die Sentrale Kerkkantoor gestuur. Gemeentes kan sodoende self kontroleer watter vorms ontvang en uitstaande is en wysigings aan die Sentrale Kerkkantoor rapporteer. Dit bevat inligting vanaf April 2010.
Die jongste datum van hersiening word aan die bokant van die kontroleblad aangedui.