PRIVAATHEIDSBELEID EN VRYWARING

 

 

1.1 Jou toegang tot en gebruik van die webblad is op jou eie risiko.

1.2 Dit is jou eie plig om die hardeware, sagteware, en telekommunikasielyne wat jy mag gebruik om toegang tot die webblad te verkry, in stand te hou.

1.3 Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers maak geen waarborge, voorstellings (uitdruklik of geïmpliseerd) met betrekking tot die webblad of die inhoud daarvan nie. Sonder om afbreuk te doen aan die algemene aard van voorgenoemde, waarborg Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers nie die waarheid of korrektheid van enige inligting wat op die webblad verskyn nie en dit is jou eie verantwoordelikheid om die waarheid of korrektheid daarvan na te gaan.

1.4 Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers is nie aanspreeklik vir enige verlies, uitgawe of skade van welke aard ookal wat jy mag ly of aangaan as gevolg van jou toegang tot of gebruik van enige inligting vervat op hierdie webblad nie, insluitend, sonder beperking, enige verlies, uitgawe of skade wat tot stand gekom het as gevolg van een van die volgende:

1.4.1. foutiewe inligting vervat op die webblad;
1.4.2. ongemagtigde toegang of wysiging van die webblad deur ‘n derde party;
1.4.3. die onbeskikbaarheid van die webblad;
1.4.4. die vernietiging van jou data of rekenaartoerusting, of die data of rekenaar toerusting van ‘n derde party wat jy gebruik het om toegang tot die webblad te verkry.

1.5 Jy vrywaar Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers teen enige aanmaning, eis of regsaksie wat teen Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers ingestel word wat direk of indirek voortvloei as gevolg van jou gebruik van, of toegang tot, hierdie webblad.

1.6 Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers behou die reg voor om hierdie webblad op sy eie diskresie en te enige tyd te verander, op te gradeer of op te skort.

1.7 Jy is self verantwoordelik vir enige inhoud wat jy aan Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers stuur, op die webblad laai of deur middel van Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers aan derdes verstuur. Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers is nie verantwoordelik vir die verlies van enige inhoud wat jy op die webblad laai of deur die webblad verstuur nie en dit is jou eie verantwoordelikheid om self ‘n reserwekopie te maak.

1.8 Die opinies op die Die Gemeenskaplike Kerkkantoor-blogs is dié van die blogger self. Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers is slegs ‘n passiewe kanaal vir die verspreiding van materiaal wat deur gebruikers op die webblad geplaas is. Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers onderskryf nie enige inhoud op Die Gemeenskaplike Kerkkantoor-blogs nie. Die inligting op Die Gemeenskaplike Kerkkantoor-blogs word verskaf sonder enige waarborg.

1.9 Sonder om afbreuk te doen aan die algemene strekking van die voorafgaande, stem jy toe, wanneer jy enige publikasie of ander bydrae op die webblad of die Die Gemeenskaplike Kerkkantoor-blogs plaas, tot moontlike benadeling as gevolg van laster deur ander gebruikers van Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers wat op die webblad gepubliseer word. Sonder om afbreuk te doen aan die voorafgaande, vrywaar jy Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers voorts teen enige lastereis wat jy teen ‘n ander Die Gemeenskaplike Kerkkantoor- gebruiker mag instel of wat deur sulke ander gebruikers teen jou ingestel word.

  • Jou toegang tot en gebruik van die Kerkwerp toepassing (app) is op jou eie risiko.
  • Dit is jou eie plig om die hardeware, sagteware, en telekommunikasielyne wat jy mag gebruik om toegang te verkry, in stand te hou.
  • Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers maak geen waarborge met betrekking tot die inhoud van die platform nie. Dit is jou eie verantwoordelikheid om die korrektheid van inligting na te gaan.
  • Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers is nie aanspreeklik vir enige verlies of skade as gevolg van foutiewe inligting, ongemagtigde toegang deur derde partye, of die onbeskikbaarheid van die diens nie.
  • Jy vrywaar die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers teen enige eise wat voortspruit uit jou gebruik van die platform.
  • Ons behou die reg voor om die diens te enige tyd te verander of op te skort.
  • Jy is self verantwoordelik vir enige inhoud wat jy op die webtuiste laai; ons is nie verantwoordelik vir die verlies van data nie.
  • Opinies op blogs is dié van die outeur en word nie noodwendig deur die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers onderskryf nie. 

Beskerming van persoonlike inligting (POPIA)

Die AP Kerk en Lig in Duisternis Uitgewers is verbind tot die beskerming van jou persoonlike inligting in ooreenstemming met die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA). Ons sal nie jou inligting verkoop of verhuur nie.

Veiligheidsmaatreëls:

  • Administratief: Toegangsbeheer en personeelopleiding.
  • Tegnies: Enkripsie van data tydens oordrag, netskans en antivirus-sagteware.
  • Fisies: Beheerde toegang tot datasentrums en kluise.

Kontakbesonderhede

Vir enige vrae oor jou data of om jou regte uit te oefen, kontak ons:

  

PRIVACY POLICY AND DISCLAIMER

Limited liability and disclaimer

  • Your access to and use of the Kerkwerf app is at your own risk.
  • It is your responsibility to maintain the hardware, software, and telecommunication lines required to access the platform.
  • The AP Church and Lig in Duisternis Uitgewers makes no warranties or representations (express or implied) regarding the website or its content. You are responsible for verifying the accuracy of any information found on the platform.
  • The AP Church and Lig in Duisternis Uitgewers shall not be liable for any loss, expense, or damage of any nature arising from your use of the information on this platform, including but not limited to:
    • Incorrect information on the website;
    • Unauthorized access or modification of the website by a third party;
    • Unavailability of the website;
    • Destruction of your data or computer equipment.
  • You hereby indemnify the AP Church and Lig in Duisternis Uitgewers against any claim or legal action arising directly or indirectly from your use of this platform.
  • The AP Church and Lig in Duisternis Uitgewers reserves the right to change, upgrade, or suspend this platform at its sole discretion at any time.
  • You are responsible for any content you upload or transmit; we are not responsible for the loss of such content, and you should maintain your own backup.

Protection of personal information (POPIA)

The AP Church and Lig in Duisternis Uitgewers is committed to protecting your personal information in accordance with the Protection of Personal Information Act (POPIA) of South Africa. We will not sell, rent, or share your personal information with third parties for marketing purposes without your prior written consent.

Security Measures:

  • Administrative: Access control to information systems and regular staff training on data security.
  • Technical: Encryption of data during transit, use of firewalls, antivirus software, and regular security audits.
  • Physical: Controlled access to physical facilities and secure data centers.

Contact details

For any questions regarding how we handle your data or to exercise your rights, please contact us: