Bybelkenniseksamen 2023: Vraestelle, Antwoordstelle, Memorandums en Sertifikate
U kan die BESTEK vir die 2023 Bybelkenniseksamen HIER aflaai. (PDF dokument)
U kan die PUNTESTAAT VOORBEELD vir die 2023 Bybelkenniseksamen HIER aflaai. (MS Excel dokument)
Stuur asb. die resultate na ds. Ryno van As. Sy e-pos ryno.vanas@apk.co.za
Vraestelle, Antwoordstelle en Memorandums: (PDF dokumente)
Sertifikate: Maak die nodige verandering in MS Word nadat die Memorandums beskikbaar is. (MS Word dokumente)