Elkeen oral gestuurde

Afrikaanse Protestantse Kerk

Ons Missie

Ons het ‘n vergesig vir Suid-Afrika en wyer – ‘n gemenebes van gelowige volke wat almal die heerskappy van Jesus Christus erken en saam besig is met die uitvoering van sy plan, mekaar kan help, kontak met mekaar kan maak, oor en weer ‘n roeping teenoor mekaar kan vervul. Op hierdie wyse wil ons alle volke oproep om hul hande te klap en tot eer van God te juig; om hul stem te verhef en sy Naam in elke stad op aarde te roem. Hy is immers ewig Koning in die hemel en op aarde!

Jongste nuus

Jongste nuus

Kerknuus en relevante wêreldgebeure (Tans onder konstruksie)

Kommentaar

Christelike kommentaar op relevante gebeure en tendense in die wêreld

Eredienste

Kyk na REGSTREEKSE.UITSENDINGS asook na OPNAMES van eredienste binne kerkverband

Boekwinkel

Boekwinkel

Besoek gerus Lig in Duisternis Uitgewers se boekwinkel vir Christelik-behoudende leesstof

Multimedia

Multimedia

Geniet verrykende videos op ons YouTube-kanaal speellys

DB

Die Boodskapper

Ons kerkverband se amptelike tydskrif in elektroniese formaat

HELPENDE KERKE KONGRES 2025

Helpende Kerke Kongres 2025

Helpende Kerke Kongres 2025

Die Helpende Kerke Kongres is geskeduleer vir DV 27 Maart 2025. Tema: “Gesinswelstand in my gemeenskap.” R250 p.p. Dit word aangebied deur Solidariteit Helpende Hand. Woon dit gerus by! HIER is die program vir die dag.

NUWE PROPONENTE

Prop. Dianlo Stoltz

Prop. Dianlo Stoltz het sy studies suksesvol voltooi en is deur die Kuratorium beroepbaar gestel.

Kyk gerus na die onderhoud met Dianlo

Prop. Pieter van Deventer

Prop. Pieter van Deventer het sy studies suksesvol voltooi en is deur die Kuratorium beroepbaar gestel.

Kyk gerus na die onderhoud met Pieter

Prop. Peet Schutte

Prop. Peet Schutte het sy studies suksesvol voltooi en is deur die Kuratorium beroepbaar gestel.

Kyk gerus na die onderhoud met Peet

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial