Bekkie begeer al weer / Millie se ontdekking

R90.00

SKU: BEK02 Category:

Description

Bekkie begeer alweer is vir 9-jariges geskryf. Bekkie wil baie graag rolskaatse hê! Millie se ontdekking vertel van die vriendskapsklub wat die 11-jarige Millie op haar mamma se rekenaar wil begin. Die kostelike sketse deur Silvia Rebel kan ingekleur word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bekkie begeer al weer / Millie se ontdekking”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial