Amptelike webwerf van die Afrikaanse Protestantse Kerk

Die grootheid van God

In die begin het God die hemel en die aarde geskape, só lees ons in die heel eerste vers van die Bybel, maar het jy al vir ’n oomblik gedink hoe groot God regtig moet wees om dit alles te kon doen? Dalk sal hierdie video jou iets laat verstaan van hoe groot God werklik is.

 

**Die video:

 

TOP