Amptelike webwerf van die Afrikaanse Protestantse Kerk

Videos en klankgrepe van referate gelewer tydens die Afrikaanse Protestantse Akademie se pas-afgelope Teologiese Dag op 25 Januarie 2016 met die tema "Skepping vs. Evolusie".

 

 Referaat 1:  Génesis 1 en sy weerklanke in die res van die kanon (Prof.dr. J.A.E. Adendorff)

   Prof.dr. J.A.E. Adendorff (in mp3 formaat)

 


 Referaat 2:  Die vroeg Christelike kerk se beskouing van die skepping (Prof.dr. G.D.S. Smit)

Prof.dr. G.D.S. Smit (in mp3 formaat)


 Referaat 3:  Skepping vs. Evolusie: Wetenskaplike getuienisse vir evolusie? (Dr. H. Minnaar)

Dr. H. Minnaar (in mp3 formaat)


 Referaat 4:  Die Skeppingsleer vanuit 'n Apologetiese hoek verdedig (Prof.dr. C.A. Swanepoel)

Prof.dr. C.A. Swanepoel (in mp3 formaat)

TOP